:: AFRIKAANS
Inligting in hierdie register word aangebied op 'n 'soos dit staan' basis.
Geen waarborg oor die korrektheid van die inhoud kan gegee word nie.
Neem in ag dat dit die samevoeging is van inligting uit verskillende bronne, wat deur verskillende persone voorsien is.
Dit gebeur dat geboortedatums en doopname soos deur familie voorsien, en dit wat in rekords soos doopregisters, huweliksregisters, grafskrifte, ens. verskyn, ernstig kan verskil.
Waar u eie inligting van hierdie register verskil, word u aangeraai om die inligting te verifieer en regstellings deur te gee aan
Dirk Lombard
dirk(at)valcotech.co.za
:: ENGLISH
There is no guarantee that the information on the register is correct.
All the information comes form different sources, supplied by different people.
If your own information differs from that in the register, please makes sure you
correct it and email the correct information to
Dirk Lombard :dirk(at)valcotech.co.za