|
|
E-mail adresses now Available
E-mail addresses are now available on this domain.
Click here to apply.
E-pos adresse nou Beskikbaar
E-posadresse is nou beskikbaar op hierdie domein.
Klik hier om aansoek te doen.
|
|
International
The name Lombard in Ireland has existed since the thirteenth century when the first of this name arrived from Lombardy. The name assumed the meaning 'banker'. Lombardstown is located in County Cork in the South of the country and it is in Cork as well as in Dublin that the majority of descendants can still be found.
 
|
South Africa (English)
....
|
Suid Afrika (Afrikaans)
Pierre LOMBARD, gebore 1658, van Pointaix in Dauphine was 'n Franse Hugenoot. Hulle vlug gedurende die vervolging eers na Marges, aan die meer van Geneva. Daarna vlug hulle langs die Ryn na Nederland. Hulle vertrek van Texel op 5 Januarie 1688 op die skip Borssenburg en land aan die Kaap 12 Mei 1688. Hy was getroud met Marie COUTEAU van Soudiere in Dauphine, sy was gebore 1659, sterwe 1.4.1718. Hy was 'n landbouer in Drakenstein, hy boer op die plaas Langerust (1689 - 1716) en Zondernaam (1699 - 1716), Simondium. In 1690 was hy beskryf as "'n siek man met 'n vrou en een kind". Hy het 3 seuns en 3 dogters gehad.
1. Pieter * 1689 x 5 Mei 1720 Martha Fourie
2. Claudina * 1690 x David du Buisson xx Gerrit van Hoeting
3. Anthonie * 1693 x 7 Feb 1717 Johanna Snyman
4. Anna ~ 8 Sep 1695
5. Jan * 1698 x 10 Okt 1718 Louisa Joubert
6. Eva ~ 3 Mei 1699
|
|
|
|
|
Last updated on : 07/10/2007
|