| Terms and Conditions |
| • All fees regarding application and renewals are to be paid in advance. |
| • Unpaid renewals wil be deemed as an application for cancellation. |
| • Applications for e-mail addresses and aliases are subject to availability. Where an address is already in use, the webmaster will correspond with the applicant regarding an alternate address. |
| • The size of the e-mailboxes are not limited, but users are encouraged to download e-mail regularly in order to keep the size of the e-mailbox to a minimum. |
| • Users of web mail are also encouraged to do regular maintenance on folders like Sent Items and Trash. These folders do not get downloaded to e-mail client programs and must be maintained via the web interface. |
| • The webmaster reserves the right to "prune" e-mailboxes that have grown and stayed large for long periods of time. Unread e-mail messages will then be lost. |
| • The webmaster will not publish your e-mail address nor disclose it to other parties. |
| • The webmaster will not be held responsible for "spam" that are sent to e-mailboxes. |
| • E-mail messages from the webmaster will be restricted to renewal notices and possible family tree enquiries. |
| • Users will not use these addresses to generate or forward "spam". On proof of misuse of the address, the e-mail address will be closed immediately. |
| • Income generated from the fees will only be applied towards the cost of the hosting of the websites and e-mailboxes. |
| ------------- |
| Bepalings en Voorwardes |
| • Alle fooie t.o.v. aansoeke en hernuwings is vooruitbetaalbaar. |
| • Onbetaalde hernuwings sal as 'n aansoek om kansellasie beskou word. |
| • Aansoeke vir e-posadresse en aliasadresse is onderhewig aan beskikbaarheid. Waar 'n adres reeds in gebruik is sal die webmeester met die aansoeker korrespondeer t.o.v. 'n alternatiewe adres of alias. |
| • Die groottes van e-posbusse word nie beperk nie, maar daar word van gebruikers verwag om gereeld e-pos af te laai en die grootte van die e-posbus klein te hou. |
| • Daar word van gebruikers van web-e-pos ("web mail") verwag om gereeld instandhouding te doen op vouers soos "Sent Items" en "Trash" om sodoende groottes van e-posbusse te beperk. Hierdie vouers word nie na gewone e-posprogramme afgelaai nie en moet dus onderhou word deur die web e-pos xxx. |
| • Die webmeester het die reg om 'n e-posbus wat buitensporig groot raak en bly oor 'n lang typerk, "terug te snoei" na 'n aanvaarbare grootte. |
| • Die webmeester sal geen e-posadres publiseer of bekend maak aan ander partye nie. |
| • Die webmeester sal nie verantwoordelik gehou word vir "spam" wat aan e-posbusse afgelewer word nie. |
| • E-posboodskappe vanaf die webmeester sal beperk wees tot hernuwingskennisgewings en moontlike stamboomnavrae. |
| • Gebruikers onderneem om nie e-posadresse te gebruik om "spam" te genereer of aan te stuur nie. Met bewys van oortreding sal die e-posbus summier gesluit word. |
| • Inkomste verkry uit fooie sal slegs aangewend word tot die kostes vir die huisvesting van die webwerwe en e-posbusse. |